Hoe sal ek tewerk gaan in n klub kompetiesie ,wann

supa-m

New member
Hoe sal ek tewerk gaan in n klub kompetiesie ,wanneer die dam klomp klein geel vis het . Wat sal my plan van aksie wees indien ek so n dam aanpak
 

nicovdw

New member
Bly weg van enige iets wat Fluoro in het! Wat al voorheen ook gewerk het as hulle pla is om die bol skoon amandel te spuit en dan in skoon custard poeier te skud.
 

Naruto

Sealiner
Or add n little salt to the feed. Carp like salt as they use it in producing the smile around their bodies as part of their defence against germs and infections..
 
Top