Hoe om "Yellow Fish" te vang

KleinVis

New member
Hallo almal!
Ek wil net weet waar Yellow fish orals voorkom, met watter bait can mens dit vang? moet mens dit met gewone stok vang of vang mens met fly rod?
Dankie!
 

Unlimited

Sealiner
ek weet nie waar orals dit voorkom in die kaap nie... maar jy kan met n gewone stok en met fly vang... fly is moeilik maar die fight is baie beter, en once you get it right, raak dit erg maklik om hulle gavng te kry...

vir bait, gebruik n soet wit degie, krapvleis, rysmiere en so aan...
 
Top