Johnny Swart
New member
Die grunters byt nog goed,baie in 3kg plus klas.Kabeljou is maar skaars , baie jong vis onder 60cm.Redelike sise elwe nou in die rivier asook baie leervis. Raggies te veel by die swemplek.Daar is n paar zambesis in die rivier pla almal vanaf Skuitbaai tot Rooiklippie,so loer maar vir hulle,hulle is nie klein nie. Langs die see is volop belman,elf en jong kabeljou,asook te veel haaie.
Onthou net lengte vir kabeljou is 60cm en sak beperking 1. Release asb die ou groot kabeljou,is broeistock.
Kontak my maar vir inligting en verblyf.
Onthou net lengte vir kabeljou is 60cm en sak beperking 1. Release asb die ou groot kabeljou,is broeistock.
Kontak my maar vir inligting en verblyf.