Hi S/L, Can you please help with the dip base f

PI

Senior Member
Baie dankie manne,

Ek het darem Strawlic maar niks wat almond en TCP in het nie.
 

Danievg

New member
More Manne,

Ek weet in Supercast Quatro is daar Piesang Perske en Pynappel weet julle miskien hoeveel dele van elk of is dit 1/3 elk.

 

Dankie:fishn

 
 
Quattro het 4 geure. Soos in quattro is die Spaans vir 4. Ek weet nie wat als daar in is nie, maar sou reken dat passion fruit deel uit maak van die ander drie P's.
 

Danievg

New member
@JPS

Baie dankie waardeer kan hom probeer met n verdeling 25 % van elk piesang perske passion fruit en pynappel

:ifishin

 
 

Brakkanjan

Senior Member
Kerels : Ek het Strawlic en Chakalaka. Ek het meer vis gevang op Strawlic, hy is ook 'n sterker geur as die chakalaka.

Ek gebruik William Petrie se Tac in 'n 50ml Spray. Baie goeie geur. Dan...... 'n TCP geur van William Petrie wat ook baie goed is (Dankie Leon!) is Koue Front wat 'n TCP en Lemon mix is met BAIE Flouro.

William Petrie se geure werk vir my deesdae goed ;)
 
Top