Hi members, could anyone predict the wind and temp

rianc

Member
Hi members, could anyone predict the wind and temp for Kosi bay for the week of 2Jul to 12Jul? Last year I took my rubberduck and it was hectic! I have to decide to rather take my AceCraft instead.

Any statistical predictions will be much appreciated. Thanks
Rianc
 

rianc

Member
WWS, ek het dalk gedink van julle ouens is op windguru ingeteken om slegs aanduiding te kry. Maat dis OK, ek gaan wat dis mos betaal! As ek vis gaan ek vis al is dit van die sand af.
Thanks
Rianc
 

IWyk

Sealiner
looking at the weather prediction it looks a bit hectic for the first week. Winds gusting up to 40 Knots, temperatures 17-24 degrees.

Winds are also not constant and changing rapidly.

If it was me, I would definitely take the Ace craft, much better option as the weather forecast stands now.

Would not want to be on a Duck in that on the lakes for sure.

However keep your eye on the forecasts as time gets closer as these things tend to change.
 

IWyk

Sealiner
Die derde tot die 4de tot omtrent so 14H00 is op die stadium die beste hengeltyd, die Barometer klim mooi daai tyd. Dan crash hy so 14h00 uur die 4de en die temperatuur val ook. Bly dan laag deur tot die 7de. Kan nie verder sien op die stadium sal weer moet kyk nader aan die tyd.

Wind is ook bietjie rof in die goeie tyd maar jy kan beskutting soek aan suide kant van mere. Die tyd wat jy moet terug kamp toe sal dit bietjie meer gesettle wees.

Weereens dit is redelik ver vooruit om te kyk maar gee darem n idee.

Ace craft is die boot vir die trippie as ek hom so kyk, ek dink.

Saturday, 02 Jul
02:00 - 08:00 21°C Fair
Fair 1013.0 hPa 15 km/h Gentle breeze from west-northwest
08:00 - 14:00 22°C Rain
Rain 1 mm 1019.4 hPa 33 km/h Fresh breeze from south
14:00 - 20:00 18°C Cloudy
Cloudy 1023.1 hPa 44 km/h Strong breeze from south-southwest
20:00 - 02:00 17°C Fair
Fair 1028.8 hPa 40 km/h Strong breeze from south-southwest
Sunday, 03 Jul
02:00 - 08:00 16°C Fair
Fair 1030.3 hPa 40 km/h Strong breeze from south-southwest
08:00 - 14:00 15°C Partly cloudy
Partly cloudy 1032.8 hPa 32 km/h Fresh breeze from south-southwest
14:00 - 20:00 19°C Partly cloudy
Partly cloudy 1031.6 hPa 29 km/h Fresh breeze from south
20:00 - 02:00 18°C Fair
Fair 1033.1 hPa 20 km/h Moderate breeze from south
Monday, 04 Jul
02:00 - 08:00 18°C Fair
Fair 1031.7 hPa 12 km/h Light breeze from south
08:00 - 14:00 15°C Fair
Fair 1032.3 hPa 14 km/h Gentle breeze from west-southwest
14:00 - 20:00 19°C Clear sky
Clear sky 1028.8 hPa 19 km/h Gentle breeze from northeast
20:00 - 02:00 19°C Clear sky
Clear sky 1028.3 hPa 20 km/h Moderate breeze from north-northeast
 

rianc

Member
Iwyk I tend to agree with you, the duck is very small 4,5m semi rigit mono. I have experienced the waves on lake 3 last year, run on the waves 60 km/h no, run slower 30km/h no. I could not decide what to do! Float and idle, definite stupid! Take the banging and whitewash half throttel on this size boat was the better option.

Thanks for the feedback, Should I take the Ace I have one week to reregister the trailor and COF, Bouyancy still in order.
RianC
 

IWyk

Sealiner
No ways, Ace all the way. Then you don't have to stress about the Hippo's in the channel either!

Trailer licence should be easy enough, sommer Post office. Or take the licence and plate off the Duck Trailer!!;)
 

rianc

Member
Ek wens ek ry eerder op die see, die lake raak baie morsig en my Gilly het dit nog nooit so beleef soos laasjaar nie. Hy maak daai tipiese gat, soo ook in die see wat jy net in neuk 2x die lengte van die bootjie. Wel power en control help bietjie met 'n wet deck, maar nie aanbeveelbaar nie.

Te veel washer op die boot gewees, two on, ek en my Gilly. 40min gery aan 6km soos die kraai vlieg, maar het maar so die seilbootjies in die wind ingery( waves) en straigtline gebeach.Ek sê nie die boot brouch nie, maar die gate was net te diep om te probeer om paralel aan die goed te gaan en ja natuurlik sal dit gebeur.

RianC
 

IWyk

Sealiner
Sal weer oor n paar dae kyk maar ja not Ducky weather. Jy moet maar Sondag en Maandag oggend tyd insit, as hy so bly gaan julle goed vang daai tyd.
 

rianc

Member
IWyk
Soos enige skipper sal ek nou maar my ducky moet vat en die kondisies opsom voor ek uitgaan en of terugkom! Het tot dusver nog nie probleme met die Koeie in kalf gehad nie. Ek bly by Kosi Lodge, en glo dat Mike my op die But-Cat sal uithelp indien nodig. My Ace is in Potties/Mokopane en dit gaan ekstra 800km's vir my kos op brandstof om haar te gaan haal en bêre as ek terugkom. Ek sal nie 'n kans vat nie. Gewoonlik ry ons 10min vanaf die Lodge na Banga toe, maar nog nooit die 2uur 4x4 pad gevolg nie, wil dit dan doen as die lake nie lekker lyk nie.Nuwe ondervinding, ander ondervinding as wat ons jaar op jaar doen.

Thanks
RianC
 
Top