Daarsy man,
jy moet maar biki soek in daai rivier. ek kry hulle gewoonlik teen die sandduine langs of van die pencil banke af.
Goeie spots is by die kransies voor BP Garage of as jy mond se kant to go al langs daai stretch rivier is reg vir kabeljou.
soek maar biki jou vis ook. en wees reg vir hulle hier van 6uur saterdag aand af. As daai tide draai feed hulle kan dalk jou enagste kaans wees vir saterdag aand. tussen 6 en 11uur. Prime time!!
Wat is jou boot se naam?