Hi julle. Ons was bietjie by vosrite fishing adve

superb

New member
Hi julle.
Ons was bietjie by vosrite fishing adventures in parys die naweek en man was dit darem lekker.
Groot visse het uitgekom. Sommer op papgooi gerei. Grootste wat ek gevang het was 7.5kg. Het karp, muddies, baber en geeles gevang.
Ek sit bietjie fotos op.
 

Attachments

  • 20150523_103009.jpg
    20150523_103009.jpg
    32.8 KB · Views: 254

superb

New member
Ek try hulle nog opkry, hulle is bietjie groot. Resize hulle nog eers. lol
 

Attachments

  • 20150523_124336_resized.jpg
    20150523_124336_resized.jpg
    66.5 KB · Views: 206

Unlimited

Sealiner
mooi man, manapools bly maar die beste. Ek wag nog vir my grootbek gele daar, daar het al mooi oukies uit gekom.

Was dit koud?
 

superb

New member
hahaha .... the wife likes it like that ..lol

maar gan skeit man...

Another pic added
 

Attachments

  • IMG-20150524-WA0006_resized.jpg
    IMG-20150524-WA0006_resized.jpg
    53.9 KB · Views: 132
Top