hi guys, I saw a rod from blue marlin today, Vecto

JH van Rooyen

New member
hi guys, I saw a rod from blue marlin today, Vector 1 carp, not Vectra, Looks good, bid light 2.75, but feel better than that. Any body with some experience with it. Does it still have Blue marlin's good quality? It is really a beautiful finished rod. Enigma do you have any feedback on this one. Looking for a good lighter weight rod and this seems a good one for the price.
 

Naruto

Sealiner
Ja, hier gp kos hul so R430. Ek gebruik self die Vectra 12'. Soos ek verstaan word die stokke nie plaaslik vervaardig nie, maar in die ooste in n fabriek. Ek moet net bysê dat ek my Vectras baie geniet.
 

JH van Rooyen

New member
Het toe gister twee gaan koop en vanoggend met my trusted golfbal gaan toets op die rugby veld. ver bo verwagting het ek 110m ver bo wat ek met 'n 2.75kg stok verwag. met n trek skaal was ek ook verbaas met die tip aksie. op 4 kg nie eers gelyk of die twee meisies 'n "sweat break" nie. Kan nie wag vir die waters nie.
 

Brakkanjan

Senior Member
Dag manne, terug van die see en begin more weer werk na 'n lekker vakansie. Palisades opgesit so ek is nou weer in die Pound seats om te gaan vis.

Blue Marlins bly luukse stokke, ek dink Naruto het by die Koppies Social 147m gecast met syne?

:)
 

Naruto

Sealiner
Ja, hier gp kos hul so R430. Ek gebruik self die Vectra 12'. Soos ek verstaan word die stokke nie plaaslik vervaardig nie, maar in die ooste in n fabriek. Ek moet net bysê dat ek my Vectras baie geniet.
 
Top