Hi Guys. I got this on the e-mail today. Hope it w

gerard10

New member
Dankie vir die inligting moet nou net tyd vat om stadig daar deur te lees, teveel inliging op een slag.
 

Brakkanjan

Senior Member
Dankie Jaco! Manna vir jou! Ek en my klein Beertjie het nou die aand vir hom 'n dippie gemaak en hy is baie trots op die......

15ML Moirs Almond, 70ML Heuning met ongeveer 'n teelepel Flouro. Hy kan nie wag om hom te probeer nie.

 
 

Naruto

Sealiner
Brakkies, daai klink na n lekker dip vir die rivier...

Ek sien self ek het n dip in die lang dokument... lol!
 

Brakkanjan

Senior Member
Jy wen dan Comps lol! Iewers doen jy iets reg ;)

Daai dip is nie eers meer groen nie, sommer so donker rooi, amper swart hier en daar.
 
Top