Hi daar kom ons kyk wat is jou Top 3 Dip wat altyd

Astrix

New member
Almal se top 3 hang af van die dam wat hy meeste hengel

:fbash

Elk geval as ek 3 kan noem wat op meeste plekke werk sal dit die volgende wees:

FX

Banjo

Tjop Tjop
 
Anthony_Britt

New member
Astrix wrote:
Almal se top 3 hang af van die dam wat hy meeste hengel

:fbash

Elk geval as ek 3 kan noem wat op meeste plekke werk sal dit die volgende wees:

FX

Banjo

Tjop Tjop
Ek sal verskil van jou, sal jou se hoekom: ek dink n persoon moet sy 10dips he, en hy moet vertroue in daai dips het' sodat maak nie saak waar hy gaan hengel nie dat as hy dit gooi' met vertroue kan se - "daai was my kominasie vir alles damme!"
 
Weet julle manne wat werk ook lekker vir my!!
Super Cast se Super Soft Floaties en die 100ml is goeie waarde vir jou geld!!

Probeer hulle bietjie!!!
 
Anthony_Britt

New member
Jubilee1991 wrote:
Weet julle manne wat werk ook lekker vir my!!
Super Cast se Super Soft Floaties en die 100ml is goeie waarde vir jou geld!!

Probeer hulle bietjie!!!
Hi ek hengel slegs met die soft Super cast floats hulle bly langer op die hook, veral in die winter as mens jo aas biekie langer moet in hou!
 
Astrix

New member
Anthony_Britt wrote:
Astrix wrote:
Almal se top 3 hang af van die dam wat hy meeste hengel

:fbash

Elk geval as ek 3 kan noem wat op meeste plekke werk sal dit die volgende wees:

FX

Banjo

Tjop Tjop
Ek sal verskil van jou, sal jou se hoekom: ek dink n persoon moet sy 10dips he, en hy moet vertroue in daai dips het' sodat maak nie saak waar hy gaan hengel nie dat as hy dit gooi' met vertroue kan se - "daai was my kominasie vir alles damme!"
Jy bou vertroue in die dip wat die meeste vang, dit word bepaal deur die dam waar jy die meeste hengel.

Ek stem saam dat jy dit moet vertrou wat jy gebruik, maar statistiek vertel die waarheid al die manne moet eintlik boekhou van vangste op verskillende dips dan is dit wetenskaplik korrek behoort interesant te wees. 

Behoort natuurlik 'n verteenwoordigende steekproef wees van alle damme.
 
Anthony_Britt

New member
Dit is seker so ja, maar soos wat ek dit verstaan, wat vir my werk in Vaal dam, sal seker vir my werk in Bloemhof, Koppies?

Jy sal seker net minder of meer op sit? Afstande verander' meer of minder fluro op sit?

Ek weet nie dis my theory.
 
Top