hi can anybody help me what flavour's fits where

Waldok

Senior Member
Hoe bedoel meneer dan nou? Wil jy spesifieke dips geklassifiseer he in die bogenoemde kategoriee? Watse dips het jy?
 

JANJL

New member
more dankie vir die reply ek het n range van almond supreme  tot x factor  mutie's  altesaam 53 dips

ons water waar ons hengel is baie koud in bethlehem ek sien hulle praat van sterk geur in die oggend en dan later n sagter of soeter geur

 
 
Top