rudiburger
New member
Hi almal ek is nuut hier by julle maar het al klaar n paar tips gekry die carp en baber visvang gogga het my nou gebyt so ek geniet dit baie
maar ek leer maar nog baie
maar ek leer maar nog baie
maar ek leer maar nog baie
ek kan nie wag om saam julle manne vis te vang nie!!!!good one SM.. this wil lget rudi off to a flyer..Ongelukkig ja.
Daar is 'n visvang kliniek volgende naweek as jy belangstel. Ek gaan dit ongelukkig nie , kan maak nie , maar jy's welkom as jy wil gaan. Kyk onder "carp angling / conventional angling / freshwater kliniek".
Thanks Gertus.
Yeah it will definitly. Still off that I can't go.