Hi Almal Ek wil graag weet waar is 'n goeie pl

gerard10

New member
Hi Almal

Ek wil graag weet waar is 'n goeie plek om te gaan vang Desember. Minimum vereistes plek vir kinders om te speel em warm water. Ons gaan kamp so krag is nie so groot probleem nie. Ek het Bloemhof in gedagte en Kollegge plaas lyk ook nie selg nie en hoe is Vaalkop dam?  
 

nardus

New member
ek was van plan om die naweek soontoe te gaan.
maar as ek na die weer kyk dink ek nie dit is n goeie idee nie.

sal maar nog sien
 
Top