bloemkilian
New member
Hi almal
Dis my eerste topic hier op die site. Ek het al baie gelees wat hier aan gaan en ek sien daar is mense wat baie weet en mense wat raad het en raad uit deel.....
Die lyk na n famielie wat baie erg is oor hulle hengel en ek is ook net so baie erg oor my vis vang, van dat ek kan onthou het my oorlede oupa (oud springbok hengelaar van PTA)my maar water toe gevat en maar so het ek geleer....
Ek is nou al 5 jaar in n hengel klub en het onsagbaar baie geleer en is nog steeds op die leer staduim. Daar is so baie vrae wat ek wil vra maar kom ek begin maar by no. 1....
Daar is op die rakke 50ml botteltjies en 100ml, selfde maak selfde naam, maar van die dips is loperig in die 50ml en van hulle is dukkerig in die 100ml.
Nou watter een is die beste om op die bol te sit, watter een hou die langste in die water. Dan is daar nog die spuit dips.....soos bv in die fotos.