Brakkanjan
Senior Member
Ek hou van daai klein plastiek darts maar as die wind opkom en die stroom is bietjie sterk druk hy jou lyn heeltemal skeef. Ek dink die beste is om paar darts in jou box te he (Vis juid die vashaak) asook springs vir naby hengel met sagte bolle en verskillende mushrooms vir die dag. Ek hengel omtrent net met 'n M 1,1/2. Maar die grootste is 'n M3.
Het al drie in my box om aan te pas by die dag se hengel, my les geleer by Oranjeville eenkeer toe ek net M sinkers gehad het. Het toe later net pitte aangesit en die boonste hoek afgesny en die aas maar laat le tot hy opgetel is.