Hey Daar jammer pla man ek gaan Buffelspoort dam

Anthony_Britt

New member
Hey Daar jammer pla man ek gaan Buffelspoort dam toe oor so twee weke, kan julle asb help met:

Wat werk daar?
Hoe is die Carp daar?
Kan ek dalk bolies gooi? en as ja, watse bolies? vat van Tigernuts?
Hoe diep moet mens vang daar?
 
Top