HENTIESBAY FISH FESTIVAL - AUGUST 2010

DALP22

New member
Baie dankie vir die inligting. Ek gaan defenitief n draai kom maak. Ek beplan om oor twee maande daar te wees.
 
Koper

Senior Member
DALP22 wrote:
Baie dankie vir die inligting. Ek gaan defenitief n draai kom maak. Ek beplan om oor twee maande daar te wees.
Dis 'n mooi pakkie inligting wat Simen daar saamgestel het, skree maar as jy raad soek.
 
Top