Obelix1974
New member
More mede Sealiners
Is daar enige reports van vis wat uitkom naby Henties? Ek weet die vis word nie vasgemaak nie maar as n ou darem so idee het van watter rigting om te gaan soek sal dit baie help. Dankie byvoorbaat!