goeie dag mede hengelaars
kan enige hengelaar in noordwes provinsie my se i.v.m die nuwe wet wat uit is?
kan iemand my se waar jy in noordwes n lisensie koop vir noordwes provinsie
ek het gehoor dat daar n nuwe wet uit is dat jy nou n lisensie moet he om vistevan in alle provinsies nw ,fs ,gp,mp,nc ens
ek weet waar om n fs lisensie te kry vir fs kant bloemhof sandveld ken ek maar ek weet nie van n plek in noordwes waar ek kan koop nie
groetnis connas