Help needed. Kurper floating on its side!

jmgravenor

Sealiner
Hi there

I need help because I caught a kurper and I think it was a canary kurper, it had red on its dorsal fin but anyway. I had caught this kurper and I caught it from shallow water (2 feet) and When I put it back in the water it could not go back down and it was still alive, it just kept floating on its side.

I caught it from very shallow water so I wasnt sure if I had to fizz it or not.
What is the cause of this?

thanks
 

Skuimkop

Sealiner
Ek is nou nie 'n boffin nie maar ek dink dit kan wees agv stress en fatigue. Neem jou tyd en laat water deur die vis se gills vloei deur die vis deur die water te beweeg met sy mond oop dat die water met die suurstof deur sy mond oor sy gills vloei. Hou aan todat die vis self sterk uit jou greep wil swem. Jy kan met jou hand die water klits (soos jy bubble bath klits, lol) waar jy die vis gaan revive om sodoende meer suurtof in die water te kry en die proses te versnel.

Laat weet maar of dit werk maar dit doen gewoonlik.
 
Top