Help asb

christo pienaar

New member
Goeie naand daar is n kayak in umloti wat tekoop is
Ek sal dit wardeur as iemand beruit is om te gaan kyk na hom bang dis n skam
Die ou se hy imegreer , en is nie meer van donderdag beskikbaar nie
Toe vliker die rooi ligte in my kop
 
Top