Hello almal,
Kan enigiemand my asb raad gee?
Waar in die Pietersburg omgewing kan mens gaan visvang?
Wat om the gebruik?
Ek is nou al so moeg om "blank" soos die experts sal sê!
Ek lees elke tydskrif wat ek kan, ek google elke moontlike ding maar ek kry net nie iets gevang nie.
As daar enigiemand is wat kan help sal ek dit waardeer!