Hello manne,vrydag oggend by jim fouch aan gekom.O

Hello manne,vrydag oggend by jim fouch aan gekom.Ons het by die wagte betaal en is in,hel maar die wind het gewaai.Baie mooi karppe gekry saterdag oggend tussen 8am-14pm toe sak daar weer reen uit.Daar begin dit weer reen,en wat die reen is hier om tebly.Reguit huis toe vir warm bord kos en bad.Rooi soet deeg en geel soet deeg het vir ons die ding gedoen.Ek het 7kg karp gevang en my pb met 1.5kg gebreek.
 

Attachments

  • PIC_0831.JPG
    PIC_0831.JPG
    31.7 KB · Views: 220
Die vis was in baie goeie toestand,ek het nie n hou net nie en moes die vis maar so gou moontlik af neem en terug sit.Hier nog foto van my hengel maat.
 

Attachments

  • PIC_0825.JPG
    PIC_0825.JPG
    47.5 KB · Views: 220
Top