Hasie en Slang

KLAASMAN

New member
Hasie loop innie bos en val sy moer af perongeluk oor Slang wat innie gras le. Sorry daar se Hasie wie ookal jy is, ek is van geboorte af blind en was n weeskind en weet eintlik nie eens wat ek is en waar ek gaan nie. Dis ok,se Slang,ek is ook blind en my storie is baie dieselfde as joune. Nou maar wat van as ek oor jou seil en dan kan ek dalk vir jou se wat jy is, vra Slang.Dis reg se Hasie en gaan le innie gras.MMMM se Slang terwyl hy oor Hasie rol en seil. Jy is baie wollerig, het n neus wat heeltyd twitch en jy het moerse lang ore en n wollerige stert.Ek sou se jy is n Hasie. O dankie se die Hasie. Nou kom ek kyk wat jy is,se Hasie.Hasie voel so oor slang se lyf en se,"Jy is skubberig en glad met n gesplete tong.Jy het ook nie n ruggraat nie en f...l knaters nie.Jy is verseker n BLOU BUL.
 

Fanie

Sealiner
KLAASMAN !

Jy kry 'n reg merkie in my groen boekie :-D

 

Jy weet, as mens so vir die ouens op die tv kyk dan lyk dit nog ok, maar die Vader alleen weet waarom hulle die ouens toelaat om te praat.    Ek wag nog net vir daai 'toedeldoo' en die pinkie in die lug agterna wanneer die' verfynde seuns so praat.

Oh well, dit klink so.

O ja, en geen sin word voltooi sonder 'n 'en ja' nie.

 
 
Top