Jy jet die halwe waarhede en moet asb nie jou emosies op hol laat loop nie! Ingeligte hengelaars ondersteun die vissery propjek - wat maar net een van vele ander is - om Harties se totasle ekologie te herstel. Oor 'n paar jaar gaan die hengel baie beter wees as wat dit nou is.