novice fisher
New member
Hi amal
Ek was so biekie Ifafi toe Sondag en die dam lyk beslis better, die water lyk baie beter. Wat die oord aan betref is dit baie netjies daar en het betaal R30-00 rand 'n persoon en R20-00 vir die kar per dag, ekt selfs twee keer oor die brug gery en het nie die vrot reuk gekry nie soos wat n mens altyd gekry het.
Maar een probleem was die vis het glad nie gebyt nie, is dit maar die tyd van die jaar of het ek net nie die regte aas gebruik nie, want ek moet by se niemand het die hele naweek daar gevang nie.(Enige raad) En die plek was prop vol.
:fishn