HARTEBEESPOORT DAM BABERS TARGET !!!!!!!!

Freek Illucion

New member
Hi Almal :

Soos wat ek verneem is Hartebeespoort dam in 1912 Gebou , ek wil nou n klip in die water gooi om te se dat Hartebeespoort dam GROOT Babers moet he , as hy so oud is .

Ek en Johan Nelson een van my klub lede wil dit ons Misie maak om na die Winter , Hartebeespoort dam se Babers te gaan Target , Dik Lyn , Groot aas , en baie geduld !!!!!! Ons wil gaan kyk of Harties se Babers regtig so groot kan wees , Ons gaan ook verskillende Oewers op Harties Hengel .

Nou wil ek vra of daar nog ander Hengelaars is wat sal belang stel om saam met ons die Babers van Harties te gaan Jag ??????

Asb laat my weet !!!!!!!
Groete Freek
 

cloeter

New member
Hi Freek,

Ek is nog nuut in die game het slegs begin van die jaar ernstig begin visvang. Ek sal baie graag belangstel om dit saam te doen. Pm my vir verdere reelings.

Groete.

Raymond.
 

Unlimited

Sealiner
Dagse

Eks in. Ek en my broer vang daai dam stukkend in die somer. Veral gerig op baber. Gaan kyk maar in die reports seksie. Daar is groot babers ja, my broer se grootste is 17kg en myne maar 9kg. Ons was nou al n paar keer vieslik ore aan gesit deur treine wat hulself om struktuur swem. Meerhof is n goeie oewer vir baber, maar dis daar waar jy vashak as n 10kg plus mannetjie optel. Ons het ook nog nie ander aas as kuikens gebruik nie, dis net omdat kuikens n moerse sukses in harties is, in die somer maande le n kuiken nie langer as n uur nie. Ek wil self bietjie tyd daar spandeer en groter ase op sit met dikker lyn ens.

 

Hou my maar in die loop.
 

Freek Illucion

New member
Manne baie dankie vir julle Belang stelling , ek beplan om net na die winter die sessies te reel vir September en Oktober maand , sal julle op hoogte hou hoe nader ons kom aan die tyd

Groete
 

Unlimited

Sealiner
Ek moet by se, dat ons tot in November maan al soms gesukkel het om hulle te kry. Januarie loop hulle op n streep.
 

bapsfontein

Senior Member
Was at Harties yesterday...walk around on a jetti yesterday evening saw some nice barbel one over 10kg...think they want to start to spawn because they all next to the side..
 
Top