More manne en manninne, ek het dringend hulp nodig.
Ek het die komende langnaweek plek bespreek by Seasons Eco golf resort wat baie naby aan die Hartebeespoort Dam gelee is.
Ek het nog nooit in my lewe probeer visvang by Harties nie en ken geen van die moontlike venues waarheen mens kan gaan net vir 'n day outing nie.
Kan iemand asseblief voorstel waar die beste day outing venue by Harties sal wees en moontlik help met die tipe aas wat sal werk.
Hulp sal hoog op prys gestel word.
Stywe Lyne