Hamburg and Swartkops

groot bek

New member
Hi

ons het n paar goeie grunters gevang by Hamburg en goeie grunters het ook by swartkops uit gekom

as iemand my kan help hoe ek die fotos kan op sit sal ek

dankie
 

Attachments

  • 25072010273.jpg
    25072010273.jpg
    31.1 KB · Views: 180
Top