Hallo

Bruggie

Sealiner
Dinge het uit eindelik so bietjie bedaar hier by die werk! So nou vang ek weer bietjie op hier op Sealine. Maar daar is nie veel om op te vang nie.

Waneer reel ons nou die dag Social sodat ons bietjie kan braai en kuier???
 

Bruggie

Sealiner
Dankie julle, maar ek dink nie ons gaan baie response kry op die een nou nie. Dalk moet ons maar net dit reel vir jan of so iets.
 

Jim Cooper

New member
I'll be available from January, heading off to Rietspruit this weekend, taking government away for a weekend at Marnell's
 
Top