Hallo Manne!
Ek gaan vir die eerste week in April na Bloemhof dam (Sandveld) toe en wil weet wat julle manne dink van my strategie.
Vir voer gaan ek so 40-50kg mielies saam vat. Ek gaan so 10kg voorberei and dan vries voordat ek ry en die res sal ek by die dam voorberei gedurende die res van die week. (my vriend kom die lang naweek deur met nog mielies en hempsaad) Ek gaan meeste van die mielies crush en die res heel los, van die mielies gaan ek ook gebruik vir hoekaas. Ek wil voerballe maak wat uit mielies, hempsaad en chic chic bestaan en so paar balle na elke 5de inroei drop. Ek wil ook 2-3 blokke molasses kry, soek nog vir dit.
Ek gaan so ver regs moontlik sit. Ek 'n merker op so 150-200m (afhangend waar ek enige vis-aksie sien) sit en dan so paar meter voor dit my voerplek maak. Ek gaan my lyne in roei. Ek gaan ook 'n voerplek naby probeer maak deur te kolgooi.
Die stroppe wat ek gebruik is rietvlei en slyding rietvlei.
Vir hoekaas gaan ek floaties, mielies, degie en wurms probeer.
Geure wat gaan probeer is FX, Bunspice, Pink Sweets, Banjo en Honey Glow. Garlic en uie vir backup.
Wat dink julle manne? Was iemand onlangs daar (ek hoor die SA's was daar so week of wat terug)?

Hoop net ek prepare dit reg.