Hallo almal
weet enige iemand of daar nog vis uitkom by Monument dam Krugersdorp, ek wil Saterdag bietjie daar gaan sit en vang maar ek het onlangs gehoor daar is al heelwat vis uitgehaal by die dam en dat hy amper leeg gevang is
Ek het onlangs n draai gemaak by Corenation dam maar het liewes weer gery teveel Junkies en Prossies, daar was ook twee Clowns wat die karpe wat Spawn probeer "jigg"het met n Lepel (die wat jy Shad mee vang) ek dink die cape hope het bietjie gepraat so ek het nie eers met hulle probeer redekabel nie.
Hengel Groete
Henry