Vir die ouens wat gereeld vaaldam toe gaan, wat is julle gunsteling venue by die dam en hoekom? Is dit as gevolg van fasiliteite, hoeveelheid vis gevang, of iets anders?
Ek is nou nie so lank in die aktiewe komp hengel nie, maar n plek wat ek nogal baie van gehou het, was Slaughter. Vis het lekker aggresief gebyt. Dink nie ek het al so baie reel runs gehad nie. Vis was ook nogal n redelike size gewees.