GUESTS

Porra

Member
REGTIG WAAR MANNE,elke keer dat ek inteken op SEALINE se website sien ek dat ter minste 40% van die mense wat op die site is , is GUESTS.Ek lees elke nou en dan van die MAGICAL 5000 .Regtig waar GUESTS dit kos julle nie n cent  om te REGISTREER nie.Ek self kan dit nie glo dat ons hierdie bron van informasie wat julle nerens elders sal kry vir so n bargain nie.So mense (guests) registreer en saam sal ons die 5000 lede kerf oorskry.      DANKIE    
happy10.gif
                                                                                                                                                          .
 
Top