got this pic fom a friend [IMG]http://i508.phot

JENEL

New member
Very Sad, and notice it's not small carps as I can see on the pics.

Lyk my die meederheid is groot karpe wat in die slag bly...REDE?:cry1

Ons regering moet nou regtig begin wakker skrik of moet ons as verbreiker nie begin saam staan, hande vashou en teen die munisipaliteite begin optree nie......ons is besig om op tydbomme te sit.
 
Fanie

Sealiner
Ons regering moet nou regtig begin wakker skrik of moet ons as verbreiker nie begin saam staan, hande vashou en teen die munisipaliteite begin optree nie......ons is besig om op tydbomme te sit.

Ouboet, daars soveel dinge verkeerd ons weet nie waar om te vat of te los nie. Jy kan maar kyk of jy iets uit die stadsraad kan kry. Ek kan nie eers 'n rommelbak by hulle huur nie wat staan nog van probleme oplos.

Mense wat sulke dinge doen moet net eenvoudig uit die gebied uitgesit word en arresteer as hulle hier kom. Die sogenaamde menseregte is mos net op kriminele van toepassing, as jy iets aan 'n situasie probeer doen dan word jy mos nou kwansuis die agressor. Die regstelsel wat ons het teiken mos net die maklike sagte teikens waaruit hulle kan geld maak, nie die ouens wat vere voel en terugskiet nie.
 
Top