Weet iemand dalk wat die wet se oor Gooinette in varswater? Dit is om livebaits in die hande te probeer kry.