Goeiedag mede hengelaars ek hoop dit gaan goed ?&n

buchi

Member
Goeiedag mede hengelaars ek hoop dit gaan goed ?  Ek sal baie graag fotos wil sien van hengelaars wat al mooi vis in die Olifants onder die damwal gevang het ?  Kurpers, moddervisse, geelvis ens.  Indien julle mooi fotos het van enige spesies in die Olifants wees so gaaf om dit te plaas.

Baie dankie


::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:
 
Top