goeie more mede hengelaars
ek en een van my friende gaan van frydag 9/11/12 tot 11/11/12 visvang
kan enige iemand my raadpleeg om heeltyd besig te bly om net gewig op te kry ?
en om die heele tyd vis te kan uitbring ? dink julle mense ek moet n kleinskaalse voerplek maak of moet ek maar net normaal voer met incast ?
ek wil graag my friend ook blootstel aan hengel aangesien hy nuut is in henge
wat sal julle mense voorstel moet ek doen om die naweek vir hom onvergeetlik te kan maak ? dat as hy elke keer gaan visvang dat hy aan die naweek dink as sy eerste keer wat hy visgevang het
enige raad sal waardeur word
groete connas