Goeie dag Was weer harties toe van Sat oggend t

Unlimited

Sealiner
Goeie dag

Was weer harties toe van Sat oggend tot Sondag oggend en mense was dit warrrrm... Sat middag daag daar n storm op met min reen en baie wind, klomp manne het hulle pop up gazebos verloor en hier en daar n tent. Na die storm het die visvang veswak, of dit was was omdat die maan op gekom het en dit volmaan was...

Visse het voor dit mooi uit gekom, maak nie saak of jy diep of vlak gaan nie, of jy floaties of pitte of selfs tiger nuts aan sit, die klein karpies tel als op.

Klein kurpertjies het ook mooi uit gekom met wurms. Het ook die silver vis gevang, lyk soos n kleinskub geelvis of iets???

Babers het weereens geskitter in hul afwesigheid wat baie vreemd is vir harties.
 

Attachments

  • 1.jpg
    1.jpg
    72.8 KB · Views: 295

Enigma

Moderator
Not a yellowfish..... Barbus Mattozi otherwise known as Papierbek.

Haven't seen one of those in Harties for a long time. Occasionally still get them in the river up in Pellindaba
 
Top