Goeie Dag Visser Vriende, Ek wil n 12v wiper motortjie op my meuletjie sit om my mielies mee te maal. Het van julle al so iets gedoen en dink julle die 12v wiper mototjie gaan sterk genoeg wees? :fishn