Willie Chillie
New member
Goeie Dag,
Ek wil n aas boot koop en is onseker watse maak om te vat ..
n paar wat uit staan was die ArrowII en die Vmax aas bote,
maar ek sal self die Carp King oorweeg(in daardie prys klas), enige inligting oor die bostaande sal waardeer word, my eerste opsie was die Optimus2, maar sy prys klas is bo my vuurmaak plek op die oomblik..Ek gaan ook nie meer as 300m hengel nie, en hoeveel kg voer kan die bakkies vat ??
Baie Dankie