PeetSnyder
New member
Dankie vir die trugvoer WillieB
Dit is goed om te weet julle het so n goeie naweek gehad.
Ek is juis ook besig om n paar manne te kry sodat ons weer kan trug gaan soontoe na die Kerstyd.
Moet se dat ons nie veel rommel verder af gekry toe ons daar was nie, maar ja daardie is n baie goeie punt, mense moet skoonmaak na hulle by n plek was. Dit gaan maar rof by sommige plekke met rommel wat dinge baie moeilik maak en dit lyk baie sleg ook.
Mag julle almal n lekker en veilige kerstyd en nuwe jaar he, stywe lyne