Schalkgrobler
New member
ek en n paar manne beplan n trip giani dam toe. was baie lanklaas daar gewees weet enige iemand hoe dit daar is deesdae ofit nog veilig is en is daar intussen amblusie blokke gebou daar. en watse dips werk. hoor my oom se daars baie grood karps en babers daar
groete
groete