George en omgewing

Bottie

Member
Ek gaan April weer af George toe, kan julle manne en meisies dalk se waar 'n mens 'n lyn kan natmaak?

Stompdrift naby Oudtshoorn is klaar op die lys. Ek sal egter graag ook Georgedam wil probeer, maar ek het geen inligting oor hom nie.
 

Waldok

Senior Member
Ek weet van Kammanassie dam ook in daai omgewing. Justplainshark is van daai area, maar hengel op die oomblik SA's, so hy is bietjie van lyn af die week. Hy sal kan help.
 

Stapies

Sealiner
Ek bly in daai omgeweing. Ons het 'n paar damme en 'n rivier deur die plaas en daar is baie spesies: paling, small mouth bass, big mouth, baber, karp, talapia, varswater mullet, angel... Drop my 'n pm en ek sal reply op dit...
 
Bottie

Ek bly hier in George, gaan nou sondag weer by georgedam 'n gooi maak. Hier is groot karps in die dam!!!

Die beste spot is maar naby die damwal. Die ander spots het te veel vashak plek.

Jy kan selfs by island lake probeer, of Hartenbosch dam maar dis bja winderig daar, beste is om ini aand te hengel daar!

Ek was so maand of wat gelede by Stompdrift dam en het net 'n klomp klein karps gevang, maar die barbers loop nou lekker daar op ertwurm.
 

Bottie

Member
AS alles volgens plan verloop sal ek die 2e week van April daar wees, as niks voorval nie. Sal pm as ek daar is, dalk kan ons bymekaar kom en 'n lyn in die water gooi. Sal laat weet.
 
Top