Garmin Fishfinder 90

sea dweller

New member
I have a Garmin Fishfinder 90 for sale, it has never been use and is still in the box.
Price: R1000
 
Attachments

  • Garmin 90.jpg
    Garmin 90.jpg
    61.7 KB · Views: 122

Dinglehopper

New member
lazy eal wrote:
hey sea dweller i bought my garmin 90 for R600 from US and postige like R70 from there to P.E.
Ek het 2maande terug vir my een R1400 betaal, miskien kan jy dit invoer en vir my buddy,s verkoop vir R800.Hulle sal baie vat teen daai prys.
 
lazy eal

Senior Member
Dinglehopper wrote:
lazy eal wrote:
hey sea dweller i bought my garmin 90 for R600 from US and postige like R70 from there to P.E.
Ek het 2maande terug vir my een R1400 betaal, miskien kan jy dit invoer en vir my buddy,s verkoop vir R800.Hulle sal baie vat teen daai prys.
Jy kan op die internet gaan na j&h electronics en die e-mail adress is daar, jy kan hulle self kontak.Hulle verpak dit 6 op n slag in n boks en daar is geen custom charges vir dit nie. Ek het 6 al ingevoer en verkoop.Dit is nie die moeite werd vir my nie want as die ding foutief gaan moet ek die kostes dra om hom weer terug te stuur US toe.Is net nie lus vir probleme, maar dit is baie goedkoper om dit so te doen.Kan net nie lekker die ou se naam onthou met wie ek gedeal het nie.
 
Top