Koper wrote:


Julle manne tender...hahahaha-julle tyd kom nog.
Maar Bevid,wees nou eerlik-ek het dieselfde afstand by Sisters geloop as julle jonges.
Bevid wrote:Of hy het vergeet waar hy begin het...JVW wrote:Issie Oom is al so oud dat teen die tyd dat U by die laaste hoek kom grooi die gras weer op die eerste een.Strepie wrote:Yes,ek ook.Toe ek jonger was het ek self gesny,maar wanneer ek klaar is in die eendis hoekom ek tuindienste het LOL
hoek,moet ek weer in die ander hoek begin-groot erf.![]()


Julle manne tender...hahahaha-julle tyd kom nog.Maar Bevid,wees nou eerlik-ek het dieselfde afstand by Sisters geloop as julle jonges.