:fswim

What's your favourte bait when fishing for galjoen?

  • Red Bait

    Votes: 0 0.0%
  • White Mussel

    Votes: 0 0.0%
  • Prawn

    Votes: 0 0.0%
  • Blood Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Wonder Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Black Mussel

    Votes: 0 0.0%
  • Moonshine Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Coral Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Mussel Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Other

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0
Met galjoen vang, is AAS die belangrikste. Ek haat dit om aas te koop vir Galjoen hengel, dit is net n resep om te blank.

Daar is baie faktore wat in ag geneem moet word om te bepaal met watter aas  om te hengel, watter tyd van die jaar, watter terein jy in hengel, wat is die kleur van die water, ens.

Die meeste hengelaars (ek inkluis) wat BLANK dink dit is n slegte ding, inteendeel sit net n oomlik en kyk hoe lyk die water en omstandighede en FILE dit in die agterkop.

More weet jy hierdie terrein omstandighede gaan nie werk nie.

My 20000000000000zimdollars

PS Loomis verkies om met n ander man se aas te vang,veral ringwurms:fbash
 
killer strepie wrote:

......:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:
 
JasonF

Sealiner

Ek sal maar net saam :hyst: en se wat ek bedoel het was as ek my vinger uit my gat uit trek en gaan wonderwurm grawe by Melkbos, Bontkop of Rooi Els.
 
Loomisx5 wrote:

Loomis, jy bedoel seker dan hoof jy NIE wurm te gaan grawe nie.......:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:
 
Top