FS MONSTER KARPE

ek het n 7ft conofelx stok gebruik met n shimano hyperloop 4000 dit was op i sondag oggend 6:55 half maan ek het super goo'd white chocolate gebruik in my voerbol en in my deegie die stok het skaars 5 min. gele die vis was weer vrygelaat dis my 3 de monster karp wat gevang was daar ek ht voor heen een gevan van 9kg en 12 kg op die selfde dag in die vakansie 3 weeke voor ek die groote gevang het almal op white chocolate
 
Top