ek is hier mnr vc! die vis wag!!!!!!!!!!!!!!
G Gapie New member Jan 22, 2009 #23 hey johan ek sal graag saam julle wil gaan smalies vang, ek ukkel my gat af om eenige bass hier in die kaap te vang.
hey johan ek sal graag saam julle wil gaan smalies vang, ek ukkel my gat af om eenige bass hier in die kaap te vang.
J Johanvc Sealiner Jan 22, 2009 #24 Dis reg. Ons sal reel vir n braai by daai plek van GT40 dan kan ons kyk wat gaan daar aan. Dit sal my eerste smallie wees
Dis reg. Ons sal reel vir n braai by daai plek van GT40 dan kan ons kyk wat gaan daar aan. Dit sal my eerste smallie wees