fluorescent

Naruto

Sealiner
It is a powder you can buy from any angling shop used in dips or as is or mixed with other powders like custard and/or pudding powder in which the whole bomb is shaken before casting. It creates a cloud in the water which hopefully would trick the fish into thinking there are other fish already feeding on that spot.
 

connas

New member
nurato

gaan dit met jou , kan en mens jou eie floro maak ? ek weet vfan mense wat hulle eie floro floats gemaak het maar ek wil weetr of kan jy die poeier maak
 

Kerneels

New member
ek het al gehoor die boere gemeenskap koop floru vir baie goed koop om in hulle pype tegooi en tekyk waar hy lek, weet iemand waar kan mens dit in die hande kry, want ek dink die visvang winkels is bietjie rof met hulle pryse.

maar ek dink nie jy gaan dit self kan maak nie dis n baie hoe konsentraat dink ek
 

connas

New member
middag se mede hengelaars

julle mense is lucky kan maklik floro verkry ons ou dorpie is soooooooooo droog die mense hier weet nie eers wat dit is nie
 

Naruto

Sealiner
Connas, om eerlik te wees, ek gebruik floro baie min. Jy kan altyd jou bol net so n vla poeier doop en dit sal basies sieselfde effek in die water he.
 

connas

New member
thanks nurato , maar ek het die naweek n biekie gaan vang en my pb gebreek , met sa poeier wat ek self gemaak het maar in plaas van floro het ek egg yellow poeier in gegooi

werk vir my beter as floro
 
Top